Is ons grondwet ‘n klug? Deel 2

In nog ‘n ander debakel die week het ons gesien hoe nog ‘n stukie van die Suid-Afrikaanse grondwet skynbaar niksseggend is: Die reg tot vryheid van assosiasie. Ja, ek verwys na die sirkus rondom Brackenfell HS. En ja, miskien is daar ander dinge by die skool wat nie reg is nie (ek weet nie, ek Kliek Hier om verder te lees…

Is ons Grondwet ‘n Klug? Deel 1

Ons grondwet maak voorsiening vir ‘n reeks menseregte… Maar die afgelope week het ons weereens dinge gesien – dinge wat mens laat wonder of ons Suid-Afrikaanse grondwet ‘n klugspel is… Dus maak ek die stelling: Die reg om te protesteer en/of te staak is verhewe bo ALLE ander regte. Kom ons kyk bv na die Kliek Hier om verder te lees…

Tolgeld om huistoe te stap…

Ek bly nie ver van die middedorp af nie – so tien minute se loop. En synde dat ek meeste van my lewe voor die neukenaar deurbring, het ek elke bietjie oefening nodig (stres oor aanlyn goed wat nie werk nie, tel nie as oefening nie…:). Maar nou raak die tolgeld op pad huistoe darem Kliek Hier om verder te lees…