Kriminele maak dit moeiliker vir die armes
Ek weet die meeste kriminele gee nie ‘n duiwel om nie… Maar die gevolge van hul misdade strek baie verder as net die slagoffers. 1. As misdaad erg vermeerder in ‘n area, trek mense weg. Dis hoekom ek in ‘n klein dorpie bly. Ek het gatvol geword van mense wat bo die wet lewe in Kliek Hier om verder te lees…