Die ANC se dilemma – Ace Magashule vs Cyril Ramaphosa

Die ANC se nasionale uitvoerende raad sit met een hengse kopseer. Daar sal onaangename gevolge wees – ongeag wat hulle besluit of nie… Laat ek probeer verduidelik, vanuit my eenvoudige plattelandse perspektief. Aan die een kant het jy die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, wat van korrupsie aangekla word. Aan die ander kant het ons Kliek Hier om verder te lees…

Tolgeld om huistoe te stap…

Ek bly nie ver van die middedorp af nie – so tien minute se loop. En synde dat ek meeste van my lewe voor die neukenaar deurbring, het ek elke bietjie oefening nodig (stres oor aanlyn goed wat nie werk nie, tel nie as oefening nie…:). Maar nou raak die tolgeld op pad huistoe darem Kliek Hier om verder te lees…