Die 95% skuld:BBP risiko – het NIEMAND ooit die sommetjie gemaak nie???

Volgens die Instituut vir Internasionale Finansies kan ons land se ekonomie sleg hand-uit ruk as dit nie vinnig onder beheer gebring word nie. Oorpronlike artikel kan hier gelees word: https://city-press.news24.com/Business/crunch-time-eskom-restructure-growth-plan-imperative-as-sa-eyes-95-debt-to-gdp-20191003 Hul “worst case scenario” voorspelling is dat ons kan opeindig… Lees verder...